Senekal Skou 2025

Oos Vrystaatse Klein Dorpie Makietie

Days
Hours
Minutes
Seconds

Sonder ons borge sou ons nooit so ver gekom het nie. Baie dankie aan elkeen wat 'n bydrae maak om ons 116de Skou hierdie jaar te kan hou!

Toegansfooie / Ticket Prices

Donderdag Kaartjies

Volwassenes              R50
Hoërskool kind         R30
Laerskool Kind         R20

Vrydag & Saterdag Kaartjies

Volwassenes            R150 per dag
Hoërskool kind        R50 per dag
Laerskool kind         R50 per dag

Stalletjie Ure

Donderdag       9:00-19:00
Vrydag              9:00-21:00
Saterdag          9:00-21.00

Senekalse Landbougenootskap hou ons 116de skou vanaf 3 April 2025.

Hierdie skou is die vertoonvenster van Senekal en omgewing se landbou asook enige hulpmiddels en tegnologie wat in landbou gebruik word. Ons nooi u uit om deel te wees van die nuwe skou era!

Die basis is ‘n perdeskou met reeds meer as 100 perde ingeskryf, sowel as verskillende skaap en bees rasse, asook‘n hoender skou.

Volwaardige Plattelandse perdeskou nywerheidskou gesinskou

Die boerdery en nywerheid word saamgesnoer in ‘n wenspan wat beide industrië uitbou.
‘n Gesinsskou vir alle ouderdomme met die gees van ‘n fees!

Besienswaardigede

Sub-Zero
skoenboks

Stalletjies | Vendors

Uitstallers geniet blootstelling aan ‘n wye spektrum besoekers (kliënte) wat wissel van landbou-georiënteerde klandisie tot die gesofistikeerde huisvrou.
Verskeie fabrikate landboutoerusting, trekkers en masjienerie asook voertuie en motorfietse is reeds deel van ons
wenspan.

the-phase
Lieliepit

Demo's

Zecks & Liezel Mitchelle beloved Viceroy will be showcasing Natural Horsemanship at the Senekal Skou 2025 |

Zecks en Liezel Mitchelle geliefde Viceroy sal Natural Horsemanship by die Senekal Skou 2025 ten toon stel

dressage
54428412_1130406060464516_566518667517362176_n

Perde Vertoners | Horse Exhibitors

Senekal Skou, bied met trots die Vrystaat SA Boerperdkampioenskap aan! Ons verwelkom ook ander perderasse, wat dit ‘n inklusiewe geleentheid maak vir alle ruiter-entoesiaste. Vir die eerste keer stel ons Skouspring en Dresseer bekend, wat selfs meer vaardigheid, elegansie en opwinding na die arena bring |

We are proud to host the Free State SA Boerperd Championships! We are also welcoming other horse breeds to compete, making it an inclusive event for all equestrian enthusiasts. For the first time, we are introducing Show Jumping and Dressage, bringing even more skill, elegance, and excitement to the arena. Don’t miss this spectacular display of horsemanship.

showjumping2
showjumping

Hoender Uitstallers | Chicken Exhibitors

Die vere-hotel se kamers is gereed!
Kontak ons vandag nog om jou hoenders of voëls se plekkie te bespreek!

Untitled-4

Kids Zone

Ons nooi u, ons perdevriende uit om ‘n lekker ontspanne plattelandse skou te geniet waar perde in hul eie been teen mekaar meeding en wanneer die ruiter of koetsier beoordeel word alle rasse teen mekaar meeding.

kids