Uitstallers

SENEKAL SE 114de SKOU

Hierdie bied vir u die geleentheid om u kliëntebasis uit te bou en te versterk in ‘n baie sterk landbou omgewing.
Oop en onderdak stalletjies is beskikbaar asook groter vertoon areas vir implemente, voertuie ens.
Die pryse is as volg:

Buite (ongeveer 3m x 3m) – R 805 / Outside (approximately 3m x 3m) – R 805 

Binne (ongeveer 3m x 3m) – R 1150 / Inside (approximately 3m x 3m) – R1150 

Groot buite stalletjie (ongeveer 30m x 30m) – R 2875 / Large outside stall (approx. 30m x 30m) – R2875 

Krag R 230/stalletjie (MOET VOORAF REëL) / Electricity R 230/stall (MUST BE ARRANGED Ontbyt in ledesaal vir uitstallers – R 35 pp/dag / Breakfast in the member’s hall – R 35 pp/day Middagete in ledesaal vir uitstallers – R 45 pp/dag / Lunch in the member’s hall – R 45 pp/day

Aansoek vorms kan hier afgelaai word

Voertuie, Trekkers & Implemente

Van vorige uitstallers...