Vee uitstallers uitnodiging

Ons nooi u uit om u vee ten toon te stel tydens die skou.
Hokke word voorsien vir die volle 3 dae van die skou – eie voer bakke/kruppe en waterbakke moet asb gebring word.
Daar sal ook geleentheid wees om aan die vee-parade deel te neem in die ring en die vee word ook dan beoordeel.

Skape

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit. Ut elit tellus, luctus nec ullamcorper mattis, pulvinar dapibus leo.

Beeste

Die bees kuddes wat verteenwoordig was in 2017, het onder meer ingesluit Drakensberger, Dexters, Beefmasters