Senekal Skou 2 - 4 APRIL 2020

Bevorder wisselwerking tussen landbou en industrie.

Senekal Skou gronde

Toegangsfooie Daagliks

Volwassenes R30 
Hoërskool kind R20
Laerskool Kind R10
Vrydag na 12:00 R50 p.p.  

Voertuig R20

Pakket ( 3 dae lid kaartjie )

Volwassenes R 100
Hoërskool kind R60
Laerskool kind R30
(Sluit Voertuig in)

Stalletjie Ure

  •    Donderdag8:00-19:00
  •    Vrydag8:00-21:00
  •    Saterdag8:00-21.00
  •                                                   

Senekalse Landbougenootskap hou ons 110de  skou vanaf 2-4 April 2020.

Hierdie skou is die vertoonvenster van Senekal en omgewing se landbou asook enige hulpmiddels en tegnologie wat in landbou gebruik word. Ons nooi u uit om deel te wees van die nuwe skou era!

Die basis is ‘n perdeskou met reeds meer as 100 perde ingeskryf, sowel as verskillende skaap en bees rasse, asook‘n hoender skou.

Volwaardige

Plattelandse

Die boerdery en nywerheid word saamgesnoer in ‘n wenspan wat beide industrië uitbou.
‘n Gesinsskou vir alle ouderdomme met die gees van ‘n fees!

Mobirise

Uitstallers

Mobirise

Vertoners

Mobirise

Vee Uitstallers

Mobirise

Vere Hotel

Skou Program 2020

Hoogtepunte!

Mobirise

Is jy Mej Skou 2020?

 Perde Afdeling 

Hoogtepunte

Kampioen 4-span perde

Plaasperd demonstrasie

Lang leisels vertoning

Westerse plesierperd

Kompetisies 

Ons nooi oud en jonk uit om betrokke te raak by ons jaarlikse skou. Lekker pryse te wen!


Ons Borge

Sonder ons borge sou ons nooit so ver gekom het nie.
Baie dankie aan elkeen wat 'n bydrae maak het!
Mobirise
Mobirise


Tel 058 481 3652
Cell 083 301 6264 

Dit is ideaal vir gaste wat 'n gerieflike oornagplek soek. 
Hendersons Boutique Lodge is na aan verskeie restaurante en is ook gerieflik naby die N5-snelweg. 

benbotha64@gmail.com

082 610 5986

Cnr Voortrekker street and Water street.

083 285 1980 

Petro

Schoeman Sound

Superior Service Superior Sound. 

Mobirise

Enslins
Senekal

Tel 058 481 4222
enslinsskl@lantic.co.za 

Perde Kar
Verhuurings

Cell 073 852 7420 
 pietcoetzer1@gmail.com  

RTS Net

+27 61 015 0000
+27 86 100 2525
 info@rtsnet.co.za

Volg Ons...