Die vere veiling word aangebied en is oop vir alle voëls en geveerdes.

Die vere-hotel se kamers is gereed!  

Kontak vandag nog vir Boet Prins by 082 787 9684 om jou hoenders of voëls se plekkie te bespreek!

Hoenders

Skrop jou hoender se vere en staan 'n kans om 'n prys te wen by die hoender skou!

Volg Ons...