Senekal Skou 2025

Oos Vrystaatse Klein Dorpie Makietie

Days
Hours
Minutes
Seconds

📢Exciting Opportunity at the 2025 Senekal Skou!

 
The renowned Senekal Skou Steakhouse Stall is up for tender, and we invite all interested parties to apply for this exclusive hosting opportunity. 🥩🥩
The Steakhouse is spacious and situated in a prime location near a bar, facing the stage.
 
Hosting Requirements:
  • All appliances must operate on gas due to limited electricity availability.
  •  You are responsible for hiring and providing your own tables and chairs.
  • Table setup and cleaning are your responsibility throughout the event.
  •  The Steakhouse Stall must be fully operational by Thursday, 3 April 2025, at 10:00 am.
 
Minimum Operating Hours ⏱️:
  •  Thursday 10:00 – 20:00
  •  Friday 10:00 – 21:00
  • Saturday 10:00 – 21:00
You are welcome to extend the hours at your discretion.
 
Don’t miss this chance to showcase your culinary skills and be a part of this highly anticipated event.
 
For more details and to submit your tender application, contact us at 082 854 4546 / 082 350 2164
 
Applications are now open!
All applications must be in before 1 December 2024
 
Senekal Skou – Bringing Flavour and Fun Together!

Sonder ons borge sou ons nooit so ver gekom het nie. Baie dankie aan elkeen wat 'n bydrae maak om ons 115de Skou hierdie jaar te kan hou!

Toegansfooie / Ticket Prices

Donderdag Kaartjies

Volwassenes              R50
Hoërskool kind         R30
Laerskool Kind         R20

Vrydag & Saterdag Kaartjies

Volwassenes            R150 per dag
Hoërskool kind        R50 per dag
Laerskool kind         R50 per dag

Stalletjie Ure

Donderdag       9:00-19:00
Vrydag              9:00-21:00
Saterdag          9:00-21.00

Senekalse Landbougenootskap hou ons 115de skou vanaf 3 April 2025.

Hierdie skou is die vertoonvenster van Senekal en omgewing se landbou asook enige hulpmiddels en tegnologie wat in landbou gebruik word. Ons nooi u uit om deel te wees van die nuwe skou era!

Die basis is ‘n perdeskou met reeds meer as 100 perde ingeskryf, sowel as verskillende skaap en bees rasse, asook‘n hoender skou.

Volwaardige Plattelandse perdeskou nywerheidskou gesinskou

Die boerdery en nywerheid word saamgesnoer in ‘n wenspan wat beide industrië uitbou.
‘n Gesinsskou vir alle ouderdomme met die gees van ‘n fees!

Besienswaardigede

262994665_4872382472772982_2054042242278827552_n
smart

Uitstallers

Uitstallers geniet blootstelling aan ‘n wye spektrum besoekers (kliënte) wat wissel van landbou-georiënteerde klandisie tot die gesofistikeerde huisvrou.
Verskeie fabrikate landboutoerusting, trekkers en masjienerie asook voertuie en motorfietse is reeds deel van ons
wenspan.

277519674_2003070756531371_5873551030875586218_n
smart
277528244_2003249143180199_8022267019639080285_n
54428412_1130406060464516_566518667517362176_n

Perde Vertoners

Ons nooi u, ons perdevriende uit om ‘n lekker ontspanne plattelandse skou te geniet waar perde in hul eie been teen mekaar meeding en wanneer die ruiter of koetsier beoordeel word alle rasse teen mekaar meeding.

smart
2
smart
277579130_10166392723685375_5284155114800262398_n

Petting Zoo

Uitstallers geniet blootstelling aan ‘n wye spektrum besoekers (kliënte) wat wissel van landbou-georiënteerde klandisie tot die gesofistikeerde huisvrou.
Verskeie fabrikate landboutoerusting, trekkers en masjienerie asook voertuie en motorfietse is reeds deel van ons
wenspan.

img-9746-1046x785
smart
smart
smart

Kids Zone

Ons nooi u, ons perdevriende uit om ‘n lekker ontspanne plattelandse skou te geniet waar perde in hul eie been teen mekaar meeding en wanneer die ruiter of koetsier beoordeel word alle rasse teen mekaar meeding.

smart
smart
mbr-1350x901
img-9664-2000x1500

Vere - Hotel

Die vere-hotel se kamers is gereed!
Kontak ons vandag nog om jou hoenders of voëls se plekkie te bespreek!

mbr-1160x773
img-9659-2000x1500
smart
277585838_2004865606351886_3201075686676424900_n

Vee Uitstallers

Ons nooi u uit om u vee ten toon te stel tydens die skou.
Hokke word voorsien vir die volle 3 dae van die skou – eie voer bakke/kruppe en waterbakke moet asb gebring word.
Daar sal ook geleentheid wees om aan die vee-parade deel te neem in die ring en die vee word ook dan beoordeel.

smart
17522973_682214741950319_1698528898327897416_n

Demo's

Kom bied aktiwiteite aan by die Senekal Skou 2024!
Hou hierdie spasie dop vir aanbiedinge by die jaar se skou:

Kom bied aktiwieteite aan by die Senekal Skou 2025!

"Petting Zoo"

Bring die kinders om hierdie unieke ondervinding te ervaar:
Mak plaas diere.
Melk tot botter demonstrasies
Skaapskeer demonstrasies
Ponie – en perdekar ritte daagliks.

Kids Zone

Hou hierdie spasie dop vir aanbiedinge by die jaar se skou

Nog Beskikbaar

Hou hierdie spasie dop vir aanbiedinge by die jaar se skou